Hierdie is ‘n tradisioenele Duitse resep:
- Sny biefstuk in lang skywe. Smeer met mostert.
- Plaas bo-op: reep spek, agurkie, ui. Gooi kruie oor na smaak.
- Rol vleis in ‘n rolletjie en steek vas.
- Braai bruin in ‘n pan, pak daarna in bakskottel en stowe in die oond tot sag.
Alternatief: Plaas vinke in bakskottel, strooi bruinuiesoppoeier bo-oor, bedek en stowe tot sag.