Meng 1 k maalvleis met 1 k gerasperde wortel, 1 k gerasperde aartappel, 2 eiers, worchestersous, braaivleisspeserye, uiesout, knoffelsout, gemengde kruie. Maak plat vleiskoekies en braai in ‘n pan of op ‘n bakplaat in die oond.
Ma Louise en Kinders se Beproefde Resepte