3 k skaapvleisblokkies 1 k asyn
6 uie 3 eetl maizena
4 eetl olie 2 eetl borrie
2 biefstukblokkies peper
6 wortels (in skywe) 3 teel sout
6 aartappels 2 eetl suiker
6 eetl tamatiesous 6 eetl medium kerriepoeier
6 eetl appelkooskonfyt 2 eetl jeera
- Braai uie in olie. Voeg vleis by, Braai liggies.
- Voeg kruie by (meng met bietjie asyn).
- Los ekstrakblokkies in kookwater op. Voeg by vleis en laat 10 min prut.
- Voeg groente by en prut gereg tot vleis sag is.