1 bottel wit wyn/druiwesap 1 k blatjang
½ k tamatiesous 1 eetl sojasous
1 k olyfolie 1 gekapte ui
basilie en ander kruie
Meng al die bestanddele en laat fillet in marinade week. Braai vinnig vir ‘n paar minute oor die vuur; doop in die marinade. Vleis “slurp” die marinade op. Herhaal tot marinade op is en vleis gaar is.