Skaapvleis (skenkels / blad / whatever)
Worchestersous (hele paar skote)
Speserye (braaivleis, knoffel, uie-sout, gemengde kruie)
1 bottel Franse slaaisous
Groente (uie, boontjies, wortels, aartappels, enigiets wat jy het)
- Braai vleis bruin.
- Stel plaat op lae hitte
- Gooi worchestersous, speserye en slaaisous bo-oor
- Pak groente in lae met aartappels bo-op.
- Prut stadig vir ongeveer 3 uur
- Variasie: Wyn, water of aftreksel kan bygevoeg word indien die slaaisous nie genoeg is nie.