10 hoenderstukke 1 pakkie bruin uiesoppoeier
2 groot uie 2 eetl blatjang
2 eetl sojasous 1 pakkie sampioene
Braai hoender bruin; braai uie. Pak vleis in oondskottel. Meng soppoeier met koue water, voeg blatjang en sojasous by en gooi oor hoender. Stowe in oond tot gaar. Braai sampioene en voeg by hoender 30 min voor opdien.