Skaapribbetjies (Ma Louise)

  • Pak ribbetjies (losgesny) in oondpan
  • Skud worchestersous (BAIE) en kruie (braaivleis, knoffelsout, uiesout, gemengde kruie) bo-oor
  • Maak toe en bak by 180 C vir ongeveer 3 uur
  • Na 2 uur kan aartappels (nie te groot nie) bygevoeg word.

 

Sous: Mens kan lekker sous maak van die sappe/vet wat in die pan agterbly!

 

Variasie:  Maak sous

½ t mostert                                        2E blatjang

4E tamatiesous                                1E bruinsuiker

½ t tabasco                                       ½ t worchestersous

½ k wyn/asyn                                   4E water

Laat 'n boodskap