1 lamsboud, oopgespalk en ontbeen. Sny kepies langs die spiere sodat die vleis effens platter lê.
Marinade
350ml olyfolie 100 ml droë witwyn
50 ml suurlemoensap 10 ml vars of 5 ml droë roosmaryn
5 ml vars of 2 ml droë tiemie 5 ml sout
2 ml swart peper
4-6 knoffelhuisies (4 hoë teel fyn knoffel – soos in houers)
Meng bestanddele van marinade. Marineer vleis oornag
Rooster vleis 45 – 60 min oor matige kole; bedruip gereeld met marinade.