Sosatiesous

1 eetl kerrie                                       1 eetl appelkooskonfyt

1 eetl maizena                                  1 eetl olie

½ eetl borrie                                      1 groot ui

1 eetl suiker                                      2 k asyn

3 suurlemoen-/lourierblare (gekneus)

Braai ui in olie. Meng droë bestanddele tot ‘n pasta met ‘n bietjie asyn. Voeg die res van die asyn by. Roer asynmengsel by uie. Laat 5 min kook. Roer af en toe. Roer konfyt by, laat weer kook. Laat afkoel. Pak vleisblokkies in lae met blare tussen-in, gooi sous oor. Draai elke 24 uur om. Marineer vleis 2-3 dae.

Laat 'n boodskap