Herman se Pastahoender

  • Braai hoenderfilletstukkies en spek bietjie vir bietjie bruin in olyfolie en knoffel.
  • Braai uie in botter en bietjie olie; voeg knoffel, basilie, swart peper en gekapte sampioene by.
  • Voeg bietjie wit wyn, 250 – 500 room en cheddar + parmesan by. Oppas vir kook.
  • Voeg hoender by uiemengsel; laat liggies stowe.
  • Voeg sout by indien nodig.
  • Meng hoender en gaar pasta; bak tot bruin in matige oond.

Laat 'n boodskap