2 gekerfde uie
7-8 sampioene
2 knoffelhuisies
1 teel oreganum, balsemkruid, sout
½ t suiker
1 dosie Pomi
1 pakkie ham, fyngekerf of blikkie tuna
Braai uie, sampioene, knoffel saam. Voeg by kruie, suiker, Pomi, vleis.
Opsioneel: skootjie wyn, selery, groenpeper. Bedien met spaghetti en parmesankaas.