500g breë lintnoedels (1 doos) 700g vetvrye maalvleis
1 blik tamatie-en-uie smoor 1 dosie Pomi
3 huisies knoffel 1 bakkie sampioene
Worchestersous 1 t basilie
kaas: bietjie Parmesan, baie Cheddar
Braai maalvleis bruin. Voeg Worchestersous by. Voeg smoor en Pomie by. Laat stowe (20 min). Braai sampioene en knffel. Voeg balsemkruid by. Voeg by die vleis. Laat prut. Kook noedels volgens aanwysings. Berei dis: laag noedels, laag vleis, laag gerasperde kaas. Herhaal.