1 ui (in skywe)
15 ml botter
250 ml tamatiesous 15 ml aangemaakte mosterd
50 ml brandewyn 15 ml blatjang
sap van 1 suurlemoen 15 ml suiker
7 ml A1-sous 7 ml Worchestersous
5 ml sout knypie peper
Soteer die uie in die botter tot sag.
Voeg die res van die bestanddele by en prut totdat dit dik genoeg is.